Slag van Tweebosch

Die Slag van Tweebosch het op 7 Maart 1902 plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog by Tweebosch. Tweebosch is 'n plaas waar die Klein-Hartsrivier in die Hartsrivier invloei. Hier het 'n Boeremag, onder bevel van generaal Koos de la Rey, 'n oorwinning oor 'n Britsemag, onder bevel van generaal Paul Methuen, behaal.

Slag van Tweebosch
Deel van Tweede Vryheidsoorlog

Illustrasie van De la Rey se oorwinning oor Lord Methuen by Tweebosch, geskets deur Richard Caton Woodville
Datum7 Maart 1902
LiggingTweebosch (weste van die Zuid-Afrikaansche Republiek)
ResultaatBoere-oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykVlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Lord MethuenVlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Koos de la Rey
Sterkte
1 2502 000
Ongevalle
68 dood, 121 gewond, 205 gevange geneem51 dood, gewond of vermis

Sien ook

Bron