Skietlood
'n Skietlood, of paslood is 'n boukundige instrument wat gebruik word om die vertikaal te bepaal. Dit bestaan gewoonlik uit 'n tou met 'n kegelvormige loodgewiggie wat aan sy onderpunt hang. Die tou wys dus regaf na onder toe, en kan gebruik word om te bepaal hoe regop 'n voorwerp, soos 'n muur of 'n paal, staan. In hierdie rol word die skietlood ook bygestaan deur die waterpas. Terwyl die skietlood die vertikaal aandui, dui 'n waterpas die horisontale oppervlak aan, wat loodreg aan die vertikaal lê.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/9d/Plumb_bob.jpg/220px-Plumb_bob.jpg)
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir skietlood.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris