Sjabloon:Lug2

Dokumentasie-ikoon Sjabloondokumentasie

Hierdie sjabloon dui die lugkoördinate van ruimtevoorwerpe aan (sonder die woord koördinate). Dis ’n kopie van die Wikipedia:WikiProject Geographical coordinates-sjablone.

Gebruik

Die sjabloon het 8 parameters. Die eerste drie is die regte klimming (ure, minute en sekondes). Die vierde is die deklinasieteken (- vir negatief en + vir positief). Die volgende drie parameters is die deklinasie (grade, minute en sekondes). Daarna volg die afstand in ligjare, wat gebruik word om in te zoem. Die standard- laaste parameter in sterrebeelde is die nommer 10.

Plaas hierdie sjabloon aan die einde van artikels.

Voorbeeld
{{Lug2|00|42|44.30|+|41|16|10|2360000}}

Dit lyk so:
00h 42m 44.30s, +41° 16′ 10″en dui ’n posisie aan van

Regte klimming: 00h 42m 44,30s
Deklinasie: +41º 16' 10"
Afstand: 2 360 000 ligjare (723 500 parsek)

Vir 'n sjabloon wat so lyk:
Koördinate: Sky map 00h 42m 44.30s, +41° 16′ 10″gebruik {{Lug}}