Sint Maartin

Sint Maartin (Frans: Saint-Martin, Nederlands: Sint Maarten) is 'n eiland in die Karibiese See en lê in Noord-Amerika. Dit is 'n oorsese gebied van Frankryk en die Koninkryk van die Nederlande en is sedert 1648 tussen die twee lande verdeel. Dit is die enigste plek ter wêreld met 'n grens tussen Frankryk en die Koninkryk van die Nederlande (in Europa lê België tussen die twee).

Sint Maartin
Inheemse naam: Saint-Martin, Sint Maarten
Kaart van Sint Maartin
Kaart van Sint Maartin
Geografie

LiggingKaribiese See
Koördinate18°04′N 63°04′W / 18.067°N 63.067°W / 18.067; -63.067
ArgipelKlein Antille

Oppervlakte87 vk km
Hoogste puntPic Paradis 414 m
Administrasie
Vlag van Nederland Nederland
Land Sint Maarten

HoofstadPhilipsburg
Grootste stadPhilipsburg (1 338)

Vlag van Frankryk Frankryk
Oorsese kollektiewe gebiedSaint-Martin
HoofstadMarigot
Grootste stadMarigot (6 000)

Demografie
Bevolking77 741

Die eiland is genoem na die heilige Martinus van Tours, en het 'n oppervlakte van 87 km² en 'n bevolking van sowat 74 740 in 2009 gehad.

Sien ook

Eksterne skakels