Sinsheim

Sinsheim geleë aan die Elsenz is 'n stad in die noordweste van Baden-Württemberg, ongeveer 22km suidoos van Heidelberg en ongeveer 28 km noordwestelik van Heilbronn.

Sinsheim

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Baden-Württemberg
 Koördinate49°15′N 8°53′O / 49.250°N 8.883°O / 49.250; 8.883
 Stigting (eerste verwysing)770
 Oppervlakte: 
 - Totaal127 vk km
 Hoogte bo seevlak154 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2010)35 392[1]
 - Bevolkingsdigtheid279/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterJörg Albrecht
 Amptelike Webwerfwww.sinsheim.de

Geografie

Ligging van die Munisipaliteit in die Ryn-Neckar-omgewing

Sinsheim lê in die hart van Kraichgau tussen Heidelberg en Heilbronn en grens aan die Odenwald. Die Elsenz-rivier vloei deur die stad.

Verwysings

Eksterne skakels