Shosholoza
Shosholoza is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse volksliedjie. Dit is oorspronklik deur manlike werkers in 'n roep-en-antwoord-styl (call and response) gesing.
Die lied is deur baie kunstenaars gesing, soos Helmut Lotti, Ladysmith Black Mambazo, PJ Powers, The Glue, Soweto Gospel Choir en Peter Gabriel. Dit het baie gewild geword nadat Suid-Afrika in 1995 die Rugbywêreldbekergewen het. Dis nou 'n geliefkoosde liedjie by Suid-Afrikaanse sportwedstryde.
Die Zoeloe-woord shosholoza beteken "voorwaarts gaan" of "uit die pad gaan vir die volgende man".
Die lirieke van Shosholoza wissel; die volgende lirieke is 'n voorbeeld van een van die bewerkings:
![]() |
| ![]() |
Vertaling:
![]() |
| ![]() |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris