Sheree North
Sheree North (17 Januarie 1932 – 4 November 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Madigan (1968), The Outfit (1973), Charley Varrick (1973), en Breakout (1975).
Sheree North | |
Geboortenaam | Dawn Shirley Crang |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1932 |
Sterfte | 4 November 2005 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1955: How to Be Very, Very Popular
- 1956: The Best Things in Life Are Free
- 1956: The Lieutenant Wore Skirts
- 1957: No Down Payment
- 1957: The Way to the Gold
- 1958: Mardi Gras
- 1966: Destination Inner Space
- 1968: Madigan
- 1969: The Trouble with Girls
- 1971: The Organization
- 1973: The Outfit
- 1973: Charley Varrick
- 1975: Breakout
- 1979: Only Once in a Lifetime
- 1990: Cold Dog Soup
Televisiereekse
- 1960: Dough Re Mi
- 1963: Breaking Point
- 1969: My Friend Tony
- 1974: Movin' On
- 1975: Big Eddie
- 1980: I'm a Big Girl Now
Televisierolprente
- 1954: The Bing Crosby Show
- 1967: Code Name: Heraclitus
- 1973: Maneater
- 1973: Snatched
- 1975: A Shadow in the Streets
- 1979: Women in White
- 1980: Don Siegel: Last of the Independents
- 1982: Gemini
- 1984: Scorned and Swindled
Video's
- 2004: Striptease: The Greatest Exotic Dancers of All Time
- 2015: Danse Sensuelle
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris