Shannon Day
Shannon Day (5 Augustus 1896 – 24 Februarie 1977) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente All the Brothers Were Valiant (1923), Marriage Morals (1923), Breed of the Sea (1926), en Stranded (1927).
Shannon Day | |
![]() | |
Geboortenaam | Sylvia Day |
---|---|
Geboorte | 5 Augustus 1896 |
Sterfte | 24 Februarie 1977 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1920: The Man Who Had Everything
- 1921: After the Show
- 1922: Captain Fly-by-Night
- 1922: Honor First
- 1923: All the Brothers Were Valiant
- 1923: Marriage Morals
- 1925: The Girl on the Stairs
- 1925: Silent Pal
- 1926: Breed of the Sea
- 1926: The Gypsy Romance
- 1927: Stranded
- 1929: The Wilderness Patrol
- 1930: Worldly Goods
- 1942: Tramp, Tramp, Tramp!
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris