Selibaat
Selibaat verwys na ’n ongetroude status met seksuele onthouding, gewoonlik vanweë ’n godsdiensbelofte of -oortuiging. Dit is ’n selfstandige en byvoeglike naamwoord.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/aa/Dom_Grammont_%C3%A9glise.jpg/220px-Dom_Grammont_%C3%A9glise.jpg)
Selibaat het deur die geskiedenis van godsdienste dwarsoor die wêreld in die een of ander vorm bestaan.[1] Dit moet onderskei word van ’n gebrek aan belangstelling in seks, wat verskeie redes kan hê soos aseksualiteit.
Die woord "selibaat" kom van die Latynse caelibatus, "ongetroude staat", van caelebs (ongetroud). Dit kom weer van die Proto-Indo-Europese stamme "kaiwelo-" (alleen) en "lib(h)s-" (lewend).[2]
Sien ook
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris