Scarborough
- Hierdie artikel handel oor Scarborough in Noord-Yorkshire, Engeland. Vir die Kaapstadse voorstad, sien Scarborough, Kaapstad.
Scarborough ([ˈskɑrbrə] of [ˈskɑrbərə]) is 'n nedersetting en Noordseehawe in Noord-Yorkshire, Engeland. Scarborough, wat histories deel uitgemaak het van die North Riding of Yorkshire, is tussen 10 en 230 voet (3–70 m) bo seevlak geleë, met steil hellings noord en wes van die hawe wat tot kalksteenkranse strek. Die dorp se ou kern het rondom die hawe gegroei en word deur 'n rotsige landpunt beskerm.
Scarborough | |
---|---|
Dorp | |
![]() Scarborough, met die Grand Hotel aan die foto se linkerkant | |
Koördinate: 54°16′57″N 0°24′26″W / 54.28250°N 0.40722°W | |
Land | ![]() |
Land | Engeland |
Graafskap | Noord-Yorkshire |
Distrik | Scarborough |
Bevolking | |
• Totaal | 61 749 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | YO11-YO13 |
Skakelkodes | 01723 |
Met 'n bevolking van sowat 61 000 is Scarborough die grootste vakansieoord langs Yorkshire se kus.
Bekende boorlinge
- Edward Harland (1831–1895), ingenieur, skeepsbouer, politikus en medestigter van die skeepswerf Harland & Wolff te Belfast
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris