Savoia-Marchetti SM.79

Italiaanse driemotorige bomwerper

Die Savoia-Marchetti SM.79 is 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in Oktober 1934.

Savoia-Marchetti SM.79
TipeBomwerper
VervaardigerSavoia-Marchetti
Ontwerp deurAlessandro Marchetti
NooiensvlugOktober 1934
StatusUit diens onttrek.
HoofgebruikerItaliaanse Lugmag
Vervaardig1936 - 1945
Aantal gebou1 240

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die Savoia-Marchetti SM.79 II:
ItemStatistiek
Aantal motors3
Tipe motorSkroef
VervaardigerPiaggo P.XI RC 40 stermotor
Kraglewering per motor1,000 perdekrag
Vlerkspan21,20 m
Lengte16,20 m
Hoogte4,20 m
Normale opstygmassa11,400 kg
Maks. snelheid475 km/h op 4 000 m
Operasionele hoogte8 500 m
Togafstand2 000 km met maks. bomvrag.
BewapeningDrie 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengewere

en een 7.7 mm Lewis masjiengeweer

Bomvrag1,250 kg in bomlaai

Bron