Samak Sundaravej
Samak Sundaravej (Thai: สมัคร สุนทรเวช, RTGS: Samak Sunthorawet, pronounced [sā.màk sǔn.tʰɔ̄.rā.wêːt]; 13 Junie 1935 - 24 November 2009) was 'n Thaise sjef en politikus wat vlugtig as die Premier van Thailand gedien het en in 2008 beide die Minister van Verdediging asook die leier van die People's Power Party was.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Samak Sundaravej.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris