Rynse sendeling
Die Rynse Sendelinge in Suid-Afrika was afkomstig van die Rynse Sendinggenootskap wat op 23 September 1828 in Duitsland gevorm is toe die vier sendingverenigings van Elberfeld, Barmen, Köln en Wesel saamgesmelt het.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/5/50/Morawiese_kerk_Wupperthal%2C_Gert_du_Plessis.jpg/270px-Morawiese_kerk_Wupperthal%2C_Gert_du_Plessis.jpg)
Die oudste van die verenigings was Elberfeld wat in 1799 deur Gereformeerde en Lutherse lidmate gevorm is.
In die stigtingsjaar nog is die eerste sendeling na Suid-Afrika of die Kaapkolonie gestuur. Dit het gelei tot die stigting van die dorpie Wupperthal. Die eerste sendeling was Johann Gottfried Leipoldt.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris