Rooibloekom
Die rooibloekom (Eucalyptus camaldulensis) is 'n boom en indringerplant wat in Suid-Afrika genaturaliseer geraak het vanaf Australië. Die Rooibloekom het gladde gevlekte bas en kan geweldig groot word en is immergroen. Die bome groei vinnig. In Australië groei dit in elke deelstaat behalwe Tasmanië.
Rooibloekom | |
---|---|
![]() | |
Hoofstam van 'n 700-jaar oue rooibloekom. | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Myrtaceae |
Genus: | Eucalyptus |
Spesie: | E. camaldulensis |
Binomiale naam | |
Eucalyptus camaldulensis Dehnh., (1832), nom. cons. |
Infraspesies
Die spesie het sewe infraspesies:
- Eucalyptus camaldulensis subsp. acuta Brooker & M.W.McDonald
- Eucalyptus camaldulensis subsp. arida Brooker & M.W.McDonald
- Eucalyptus camaldulensis subsp. camaldulensis
- Eucalyptus camaldulensis subsp. minima Brooker & M.W.McDonald
- Eucalyptus camaldulensis subsp. obtusa (Blakely) Brooker & M.W.McDonald
- Eucalyptus camaldulensis subsp. refulgens Brooker & M.W.McDonald
- Eucalyptus camaldulensis subsp. simulata Brooker & Kleinig
Fotogalery
- Stam en bas van 'n rooibloekom.
- Blomme
- Sade
- Gepoleerde tafel van rooibloekomhout
- 'n Rooibloekom wat ongeveer 700-jaar oud is.
- 'n Rooibloekom op die hoëveld by Middelburg, Mpumalanga
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling