Rjazan-oblast

federale deelgebied van Rusland

Rjazan-oblast (Russies: Ряза́нская о́бласть, Rjazanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Rjazan.

Rjazan-oblast
Рязанская область
Die ligging van Rjazan-oblast in Rusland.
Die ligging van Rjazan-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrikSentrale
Ekonomiese streekSentrale
Regering
HoofstadRjazan
LeierOleg Kowaljof
AmpGoewerneur
WetgewerOblast-doema
Bevolking
Sensus2010
Totaal1 154 114
Volgorde45ste
Digtheid29,14/km2
Stedelik70,9%
Plattelands29,1%
Statistiek
Oppervlakte39 600 km2
Volgorde58ste
TydsoneUTC+04:00
Registrasienommer62
Amptelike taleRussies
Webtuistehttp://www.ryazanreg.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon  Rusland

Verwysings

Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

54°24′N 40°36′O / 54.4°N 40.6°O / 54.4; 40.6