Rietfontein, Pretoria
Rietfontein is 'n rustige woonbuurt geleë in die Pretoria-Mootomgewing net noord van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik. Dit is vermoedelik vernoem na die plaas Rietfontein wat aan die staat verkoop en onderverdeel is.
Rietfontein | |
---|---|
Koördinate: 25°41′51″S 28°13′9″O / 25.69750°S 28.21917°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,45 km2 (1,72 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 10 804 |
• Digtheid | 2 428/km2 (6 290/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 82,5% |
• Indiërs/Asiërs | 0,7% |
• Bruin mense | 1,8% |
• Swart mense | 13,4% |
• Ander | 1,6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 78,6% |
• Engels | 11,0% |
• Noord-Sotho | 1,5% |
• Tswana | 1,4% |
• Ander | 7,5% |
Poskode (strate) | 0081 |
Poskode (posbusse) | 0043 |
Skakelkode | 012 |
Joachim Petrus Prinsloo was welgesteld en het verskeie plase in die omgewing besit, onder andere Wildebeesfontein, Elandsvlei, Rietfontein, Nasareth, Bankfontein, Ogiesfontein, Prinshof, Klipfontein en Smaldeel.
Van die infrastruktuur wat hier gevind kan word:
- Die Noordelike Voorstede Tennisklub
- Hollandia Sokkerklub
- NG Gemeente Rietfontein-Noord
- Tom Frates-park
- Laerskool Rietfontein-Noord
- Hoër Tegniese Skool John Vorster
- Gereformeerde Laerskool Johannes Calvyn
- Queenswood Christian College
Fotogalery
- Kerkgebou van die NG Gemeente Rietfontein-Noord
- Die Tom Frates-park met die Potgieterpark-woonstelblok in die agtergrond.
- Klubhuis van die Noordelike Voorstede Tennisklub.
- Noordelike Voorstede Tennisklub met die Hollandia Sokkerklub in die agtergrond.
Sien ook
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris