Riesling
Riesling is 'n wit druiwesoort wat as een van die beste en belangrikste witwynkultivars beskou word. Dit aard en presteer die beste in koel-gematigde wynboustreke soos dié van Duitsland en ander lande, insluitende Suid-Afrika. Riesling is 'n laat kultivar wat stadig ryp word en in die laaste herfsson geoes word om 'n vrugtige droë witwyn met 'n vars suur op te lewer.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/76/Riesling_grapes_leaves.jpg/200px-Riesling_grapes_leaves.jpg)
Duitse Riesling-wyne geniet hoë aansien op internasionale markte sodat in baie van Duitsland se voorste wynboustreke uitsluitlik Riesling-kultivars verbou word. In noordelike wynstreke soos die Moeselvallei en die Middelrynvallei is Riesling-wingerde byna uitsluitlik teen steil berghellings geleë. Riesling-wingerde beslaan in Duitsland sowat 23 000 hektaar.[1]
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris