Provinsies van die Demokratiese Republiek die Kongo

Die Demokratiese Republiek die Kongo was in 10 provinsies (provinces) en 1 stadsprovinsie (ville Kinshasa) onderverdeel. In artikel 2 van die Kongolese grondwet van 2005 word hierdie indeling met 25 nuwe provinsies vervang, waar die stadsprovinsie gehandhaaf word. Hierdie grondwet tree in Februarie 2006 in werking. Die instelling van die 25 provinsies was vasgestel op 36 maande na invoering van die grondwet. In Februarie 2009 sou die nuwe indeling in werking getree het. 'n Eerste uitstel tot 2010 is daarna toegestaan. In Mei 2011 is die indeling nog steeds nie van krag nie.

Demokratiese Republiek die Kongo is opgedeel in twee tydsones: Wes-Afrika Tyd (UTC+1) en Sentraal-Afrika Tyd (UTC+2).

Toekomstige provinsies

#ProvinsieHoofstadTydsoneKaart
1KinshasaKinshasa+1
2Kongo-CentralMatadi+1
3KwangoKenge+1
4KwiluKikwit+1
5Mai-NdombeInongo+1
6KasaïLuebo+2
7LuluaKananga+2
8Oos-KasaïMbuji-Mayi+2
9LomamiKabinda+2
10SankuruLodja+2
11ManiemaKindu+2
12Suid-KivuBukavu+2
13Noord-KivuGoma+2
14IturiBunia+2
15Haut-UeleIsiro+2
16TshopoKisangani+2
17Bas-UeleButa+2
18Noord-UbangiGbadolite+1
19MongalaLisala+1
20Suid-UbangiGemena+1
21EvenaarsprovinsieMbandaka+1
22TshuapaBoende+1
23TanganyikaKalemie+2
24Haut-LomamiKamina+2
25LualabaKolwezi+2
26Haut-KatangaLubumbashi+2

Huidige provinsies (voorsien tot Februarie 2009)

#ProvinsieHoofstadTydsoneKaart
1BandunduBandundu+1
2Neder-CongoMatadi+1
3EvenaarsprovinsieMbandaka+1
4West-KasaïKananga+2
5Oos-KasaïMbuji-Mayi+2
6KatangaLubumbashi+2
7Kinshasa+1
8ManiemaKindu+2
9Noord-KivuGoma+2
10OrientaleKisangani+2
11Suid-KivuBukavu+2

Sien ook

  • ISO 3166-2:CD

Eksterne skakels