Prokopis Pavlopoulos
Prokopios Pavlopoulos (Grieks: Προκόπιος Παυλόπουλος, uitgesproke [proˈkopios pavˈlopulos]; gebore op 10 Julie 1950), algemeen verkort tot Prokopis (Προκόπης), is 'n Griekse advokaat, universiteitsprofessor en politikus wat sedert 2015 as President van Griekeland dien. Hy was voorheen Minister van Binnelandse Sake van 2004 tot 2009, 'n lid van die Nuwe Demokrasie.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ae/Prokopis_Pavlopoulos_2016-01-15.jpg/220px-Prokopis_Pavlopoulos_2016-01-15.jpg)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Prokopis Pavlopoulos.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris