Prešov
Prešov is 'n groot nedersetting in Slowakye. Dit is die derde grootste stad in Slowakye, met ongeveer 91 352 inwoners.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/24/Presov_-_historic_houses_and_St._Nicolaus_Church.jpg/220px-Presov_-_historic_houses_and_St._Nicolaus_Church.jpg)
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7f/Nabrezie_Torysy_Presov.jpg/220px-Nabrezie_Torysy_Presov.jpg)
Geskiedenis
Die stad is in die eerste helfte van die 12de eeu gestig. Deur die Mongoolse inval van 1241/42 het die streek ontvolk geraak en het die Hongaarse koning Bela IV Sakse genooi om die nedersetting opnuut te bevolk. In die 15de eeu word die stad tot koninklike vrystad verhef en word dit 'n belangrike handelstad wat aan die pad van Bisantium-Belgrado-Warskou lê.[1]
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris