Pointe-Noire

Pointe-Noire is 'n stad in die Republiek die Kongo (ook Kongo-Brazzaville genoem). Die stad is die sentrum van die Kongolese olie-industrie.

Pointe-Noire

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Republiek die Kongo Republiek
die Kongo
 ProvinsiePointe-Noire
 Koördinate04°48′S 11°51′O / 4.800°S 11.850°O / -4.800; 11.850
 Stigting1883
 Oppervlakte: 
 - Totaal43,7 vk km
 Hoogte bo seevlak14 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2007)715 334
 - Bevolkingsdigtheid16 000/vk km
 TydsoneUTC +1
 BurgemeesterJean-François Kando (PCT)
Uitsig oor Ponte Noir