Piste
'n Skipiste of piste is 'n gemarkeerde sone waarin mens op sneeu wat deur 'n masjien saamgepers is, redelik veilig en stabiel teen 'n sneeuhelling kan sneeuplankry, of met ski's kan afski.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/20/Airforce_skiing_at_keystone_colorado.jpg/250px-Airforce_skiing_at_keystone_colorado.jpg)
Bergski doen mens op pistes, en skilandloop op loipes. Ski-gebiede met pistes, het dikwels ook pretparke vir sneeuplankryers.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris