Piransjahr

Piransjahr (Mukrian) (Persies: پیرانشهر, oftewel "stad van Piran") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.

Piransjahr
پیرانشهر

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Iran Iran
 ProvinsieWes-Azerbeidjan
 Koördinate36°41′40″N 45°08′30″O / 36.6944°N 45.1417°O / 36.6944; 45.1417
 Gestig op3de eeu
 Oppervlakte: 
 - Totaalvk km
 Hoogte bo seevlak1 300 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2017)138 864
 - Bevolkingsdigtheid/vk km
 TydsoneIRST / UTC +3:30
 - SomertydIRDT / UTC +4:30
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Die stad het ongeveer 138 864 inwoners (2017).[1][2] Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Mukri die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.

Verwysings