Pinar del Río (provinsie)

Pinar del Río
LandVlag van Kuba Kuba
Oppervlakte8 884,51 vk km
Bevolking (2011)[1]592 851
Bevolkingsdigtheid67 / vk km
HoofstadPinar del Río

Pinar del Río is 'n provinsie in westelike Kuba met ongeveer 592 000 inwoners. Dit is die mees westelike van die land se 15 provinsies. Die provinsie se hoofstad, Pinar del Río, het vandag 'n bevolking van sowat 190 duisend.

Sien ook

Verwysings