Persoonlikheidsteuring

Persoonlikheidsteurings is ’n groep geestesteurings wat gekenmerk word deur langdurige wanaangepaste patrone van optrede, bewussyn en ander innerlike ondervindings. Daar kan op verskeie maniere daaraan uiting gegee word en dit verskil gewoonlik aansienlik van wat in die persoon se kultuur aanvaarbaar is. Dié patrone ontwikkel vroeg, is onbuigsaam en word verbind met ’n taamlike angs of stremming.[1] Die definisies kan verskil van bron tot bron.[2][3]

Persoonlikheidsteuring
Klassifikasie en eksterne bronne
Vincent van Gogh, wat self 'n depressielyer was, se werk van ’n man se wanhoop tydens depressie.
Vincent van Gogh, wat self 'n depressielyer was, se werk van ’n man se wanhoop tydens depressie.
ICD-10F60
ICD-9301.9
DiseasesDB9889
MedlinePlus  000939
MeSHD010554
Mediese waarskuwing

Simptome

Persoonlikheid, soos in die sielkunde gedefinieer, is ’n stel langdurige eienskappe wat optrede en denke betref wat mense van mekaar onderskei. Persoonlikheidsteurings word dus bepaal deur ondervindings en optrede wat verskil van dié van die gemeenskap of van dit wat die gemeenskap verwag. Mense met sulke steurings kan probleme ondervind met emosies, interpersoonlike optrede of die beheer van drange, en dit kan lei tot ander probleme soos angs of depressie.[4]

Persoonlikheidsteurings word oor die algemeen gediagnoseer in 40–60% van psigiatriese pasiënte, en dit is dus die sielkundige diagnose wat die meeste gemaak word.[5]

Klassifikasie

Die algemene persoonlikheidsteuring kan in drie groepe verdeel word. Die Diagnostiese en Statistiese Handleiding van Geestesteurings vermeld 10 persoonlikheidsteurings:

Groep A

Groep B

Groep C

Verwysings

Eksterne skakels