Penvis

Die penvis (Diodon hystrix) is 'n vis wat wêreldwyd voorkom in warm waters. In Engels staan die vis bekend as die Spotfin porcupinefish. Die vis word tot 71 cm lank.

Penvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Diodon

Spesie:
D. hystrix
Binomiale naam
Diodon hystrix
(Linnaeus, 1758)[2][3]
Sinonieme
'n Penvis

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel