Paul Nicholls (akteur)
Britse akteur
Paul Nicholls (gebore 12 April 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente If Only (2004), Bridget Jones: The Edge of Reason (2004), en The Wolfman (2010), en in die televisiereeks EastEnders (1985).
Paul Nicholls | |
Geboortenaam | Gerard Paul Greenhalgh |
---|---|
Geboorte | 12 April 1979 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1999: The Trench
- 2001: Goodbye Charlie Bright
- 2002: High Speed
- 2003: The Ride
- 2004: If Only
- 2004: Bridget Jones: The Edge of Reason
- 2010: The Wolfman
- 2012: Life Just Is
- 2013: A Long Way from Home
Televisiereekse
- 1985: EastEnders
- 1994: Earthfasts
- 1995: The Biz
- 1999: The Passion
- 2001: Table 12
- 2004: A Thing Called Love
- 2006: Girls Aloud: Off the Record
- 2006: The Beginner's Guide to
- 2008: Harley Street
- 2010: Candy Cabs
- 2012: The Fear
Televisierolprente
- 2012: Lake Placid: The Final Chapter
- 2015: The C Word
Video's
- 2004: A Smooth Guide to Exotic Thailand
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris