Paralimpiese Winterspele 1980

IIe Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1980

Gehou inGeilo, Noorweë
Deelnemende lande18
Deelnemende atlete299 (229 mans, 70 vroue)
Items63 in 3 sporte
Openingseremonie1 Februarie 1980
Sluitingseremonie7 Februarie 1980
Amptelik geopen deurKoning Olav V
Atlete-eed(sedert 1992)
Beampte-eed
Olimpiese vlam(sedert 1992)
Vorige Spele1976: Örnsköldsvik (Swede)
Volgende Spele1984: Innsbruck (Oostenryk)

Die Paralimpiese Winterspele 1980 (Noors: Paralympiske vinterleker 1980), destyds bekend as die 2de Olimpiese Winterspele vir Gestremdes, is tussen 1 en 7 Februarie 1980 in Geilo, Noorweë, aangebied. Tydens die geleentheid het 199 atlete uit 18 nasies aan 63 items in 3 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die tweede Paralimpiese Winterspele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Die Olimpiese Winterspele 1980 is tussen 13 en 24 Februarie in Lake Placid, Verenigde State, gehou. Die Paralimpiese Somerspele 1980 is in Arnhem, Nederland, aangebied.

Sporte

3 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Alpeski (22)
  • Heg-en-steg-ski (27)
  • Ysslee (14)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1980:

   Neem vir die eerste keer deel

   Het reeds vantevore deelgeneem

Openingseremonie van die Paralimpiese Winterspele 1980

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Noorweë (NOR)3723211054
2  Finland (FIN)1571234
3  Oostenryk (AUT)610622
4  Swede (SWE)53816
5  Switserland (SUI)4239
6  Verenigde State (USA)4116
7  Wes-Duitsland (FRG)35917
8  Kanada (CAN)202316
9  Frankryk (FRA)1113
10  Tsjeggo-Slowakye (TCH)0101
Totaal (18 NPKs)299635451168

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee