Osas Ighodaro
Osas Ighodaro (gebore 26 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cadillac Records (2008), Gbomo Gbomo Express (2015), The Department (2015), en Countdown (2017).
Osas Ighodaro | |
![]() | |
Geboortenaam | Osariemen Martha Elizabeth Ighodaro |
---|---|
Geboorte | 26 Oktober 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2008: Cadillac Records
- 2008: Jewslim
- 2010: Computer Love
- 2011: Restless City
- 2015: Gbomo Gbomo Express
- 2015: The Department
- 2016: Put a Ring on It
- 2016: Entreat
- 2017: Countdown
- 2017: Idahosa Trails
- 2017: Wurukum Roundabout
- 2018: Ratnik
- 2018: New Money
- 2018: We Don't Live Here Anymore
Televisiereekse
- 2011: Bodies of Work-NYC
- 2013: Maltina Dance All
- 2013: Parallels
Video's
- 2006: Hookers in Revolt
- 2006: My African Uncle
- 2011: He Said, She Said: A Romantic Comedy
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris