Orgaan
versameling van verskillende liggaamsweefsels, soos gladdespierweefsel en skeletspierweefsel, wat saamwerk om 'n spesifieke funksie te verrig
'n Orgaan is 'n versameling van verskillende liggaamsweefsels, soos gladdespierweefsel en skeletspierweefsel, wat saamwerk om 'n spesifieke funksie te verrig. Voorbeelde is die hart waarvan die funksie is om bloed deur die liggaam te pomp en die longe wat die liggaam van suurstof voorsien. Organe is baie belangrik om lewensprosesse in lewende organismes te onderhou.
Van die organe in die menslike liggaam is:
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris