Oranjebruin

#CD5700

Ekwivalente kleurnaam vir "tawny" (en) .

Die bosuil (en:Tawny Owl) (Strix aluco) het 'n oranjebruin kleur.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word oranjebruin as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#CD5700
RGB-kleurmodel(205, 87, 0)
CMYK
HSV(25°, 100%, 80%)

Sien ook