Onderwerp (taalkunde)
Die onderwerp (ook die subjek genoem) van 'n sin is die gedeelte wat bepaal hoe die persoonsvorm daar uitsien. Meestal verwys die onderwerp na iets of iemand wat 'n handeling uitvoer. Die onderwerp kan maklik geïdentifiseer word deur te vra "wie/wat".
Voorbeelde
- Pietdie onderwerp gaan na sy huis.
- Piet en Jandie onderwerp gaan na hulle huis toe.
- Die mandie onderwerp speel rugby.
- Die kindersdie onderwerp koop lekkers.
- Hul onderwyserdie onderwerp gee les.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris