Olyf (kleur)

#808000

Die kleur olyf is 'n geel-groen, grys-groen of donkergeel kleur, soos dié van groen olywe.[1]

As 'n kleurwoord word dit reeds in laat Middel-Engels gebruik. Geskakeer na groen, raak dit 'n vaal-olyfkleur.

Heerlike groen olywe

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word olyf as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#808000
RGB-kleurmodel(128, 128, 0)
CMYK(0, 0, 50, 100)
HSV(60°, 100%, 50%)

Sien ook

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.