Okenyo

Okenyo is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Casting Game (2017) en in die televisiereekse The Code (2014), Janet King (2014), en Harrow (2018).

Okenyo
NasionaliteitAustralies
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2017: The Casting Game

Televisiereekse

  • 2014: The Code
  • 2014: Janet King
  • 2014: Plonk
  • 2017: Sisters
  • 2018: Harrow

Eksterne skakels