Nolan North (gebore 31 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Star Trek: Into Darkness (2013) en in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010) en Con Man (2015).