Nigel Lindsay
Britse akteur
Nigel Lindsay (gebore 17 Januarie 1969) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Four Lions (2010) en Alan Partridge (2013), en in die televisiereeks Victoria (2016).
Nigel Lindsay | |
Geboorte | 17 Januarie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2010: Four Lions
- 2013: Alan Partridge
- 2013: Breakfast with Jonny Wilkinson
- 2014: A Small Family Business
- 2017: Access All Areas
Televisiereekse
- 1995: Dressing for Breakfast
- 2000: Too Much Sun
- 2003: Faking It
- 2012: The Fear
- 2016: Victoria
- 2017: White Gold
Televisierolprente
- 1999: Shockers: Deja Vu
- 2007: The Relief of Belsen
Video's
- 2000: The Real Thing
- 2017: Unforgotten: Domestic Turmoil
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris