Ngaoui

Ngaoui is 'n bergmassief in Afrika in die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Dit het 'n hoogte van 1410 meter en is die hoogste berg in SAR. Die berg is op die grens met Kameroen.

Ngaoui
LiggingWeste van Sentraal-Afrikaanse Republiek
Hoogte1410 meter bo seevlak
Koördinate6°44′N 14°57′O / 6.74°N 14.95°O / 6.74; 14.95
Ligging van Ngaoui op 'n kaart (Afrika)
Ngaoui
Ngaoui