Netanyahu III-kabinet

Kabinet van Israel
Netanyahu III-kabinet
Periode: 2013 – 2015
Strekking: regs-sentraal
Premier: Benjamin Netanyahu (HaLikud)
Presidente: Shimon Peres (Kadima) (-2014),
Reuven Rivlin (HaLikud) (2014-)
Deelnemende partye:
* Yesh Atid
* HaLikud
* Yisrael Beiteinu
* HaBayit HaYehudi
* Hatnuah
Setels: 43 (68) in die 19e Knesset
Vorige: Netanyahu II-kabinet
Volgende: Netanyahu IV-kabinet

Die Netanyahu III-kabinet of die 33ste regering van Israel, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ושלוש - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeShalosh, was 'n Israelse kabinet wat regeer het van 18 Maart 2013 tot 14 Mei 2015. Hierdie regering het 'n regs-sentrale strekking gehad en oor 68 setels in die 19e Knesset beskik. Die premier was Benjamin Netanyahu van die Likoed-party gewees.

Die Netanyahu III-kabinet het uit die vyf volgende partye bestaan:

PartyPosisieSetels
Yesh Atid [1]midde(19)
HaLikud (Likoed) [2]regs-liberaal18
Yisrael Beiteinu [2]regs-nasionalisties13
HaBayit HaYehudi (Die Joodse Huis)regs-nasionalisties12
Hatnuah [1]midde-links(6)
Totaal68 (43)

Verwysings

Eksterne skakels