Nayarit

Nayarit (uitgespreek [naʝaˈɾit]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.

Nayarit
Vlag van NayaritWapen van Nayarit
Sien ander Meksikaanse deelstate
Amptelike naam:
Estado Libre y Soberano de Nayarit
("Vrye en onafhanklike staat van Nayarit")
LandVlag van Meksiko Meksiko
HoofstadTepic
Grootste stadTepic
Munisipaliteite20
Oppervlakte27 857 km²[1] (23ste)
Hoogste punt2 760 m[2]
Bevolking (2012)
  - Totaal
  - Digtheid

1 118 468[3] (29ste)
40 inw./km² (23ste)
DemoniemNayarita
GoewerneurAntonio Echavarría García (PAN)
MOI (2010)0,7425 – hoog (16de)
Poskode63
ISO 3166-2MX-NAY
Amptelike webwerfnayarit.gob.mx

Verwysings

Eksterne skakels