Nathan Phillips (akteur)
Nathan Phillips (gebore 13 Maart 1980) is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wolf Creek (2005), Snakes on a Plane (2006), Chernobyl Diaries (2012), en These Final Hours (2013).
Nathan Phillips | |
Geboorte | 13 Maart 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2002: Australian Rules
- 2002: Warriors of Virtue: The Return to Tao
- 2003: Take Away
- 2004: One Perfect Day
- 2004: Under the Radar
- 2005: Wolf Creek
- 2005: You and Your Stupid Mate
- 2006: Snakes on a Plane
- 2007: West
- 2007: Redline
- 2008: Dying Breed
- 2010: Quit
- 2012: Chernobyl Diaries
- 2012: Satellite of Love
- 2013: These Final Hours
- 2018: 3 Day Weekend
- 2018: Blood Vessel
Televisiereekse
- 2016: Hunters
Video's
- 2003: The Tracker: IF Awards 2002
- 2003: Behind the Scenes of 'Australian Rules'
- 2003: Australian Rules: Andrew Mercado Interviews Nathan Phillips and Luke Carroll
- 2003: Australian Rules: Outtakes
- 2006: The Snake Pit: On the Set of 'Snakes on a Plane'
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris