Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
Laerhuis van die Parlement van Suid-Afrika
Die Nasionale Vergadering is die laerhuis van die Parlement van Suid-Afrika, geleë in Kaapstad, Wes-Kaap. Dit bestaan uit nie minder as 350 en nie meer as 400 parlementslede nie. Die helfte van die lede van die Nasionale Vergadering word vir vyf jaar op proporsionele grondslag van 'n nasionale lys verkies en die ander helfte van provinsiale lyste.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8b/National_Assembly_of_South_Africa_2007.jpg/250px-National_Assembly_of_South_Africa_2007.jpg)
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/d8/South_African_National_Assembly_2019.svg/250px-South_African_National_Assembly_2019.svg.png)
██ ANC ██ DA ██ EFF ██ IVP | ██ VF+ ██ ACDP ██ Ander |
Die Speaker van die Nasionale Vergadering beklee die voorsitterstoel vir die vergadering.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nasionale Vergadering van Suid-Afrika.
- (en) Parlement van Suid-Afrika
- (en) Nasionale Vergadering Geargiveer 18 Februarie 2013 op Wayback Machine
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris