Napier, Nieu-Seeland

Napier (Māori: Ahuriri) is 'n stad in Nieu-Seeland met sowat 59 000 inwoners.

Napier
Ahuriri
Basiese gegewens
Bevolking:57 600
Geografiese ligging:39°29′25″S 176°55′04″O / 39.4903°S 176.9178°O / -39.4903; 176.9178
Tydsone:NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet:www.Napier.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat:Nieu-Seeland
Administratiewe gewes:Hawke's Bay
Burgemeester:Barbara Arnott

Op 3 Februarie 1931 verwoes 'n aardbewing van 7.9 op die Richterskaal groot dele van die stad Napier en Hastings; 256 mense het omgekom in Hawke's Bay.

Napier was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 1987, Krieketwêreldbeker 1992, Rugbywêreldbeker 2011 en Krieketwêreldbeker 2015.