Namakwasuikerbekkie | |
---|---|
![]() | |
Nie-broeiende mannetjie in die Noord-Kaap van Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. fuscus |
Binomiale naam | |
Cinnyris fuscus (Vieillot, 1819) | |
Sinonieme | |
Nectarinia fusca |
Die namakwasuikerbekkie (Cinnyris fuscus) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en nomade in dorre savanne, doringboomruigtes en Karoobossieveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dusky sunbird.
Taksondatabasisse |
|
---|