NG gemeente Elsburg
Die NG gemeente Elsburg is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die voorstad Elsburg van die Oos-Randse stad Germiston. Dit is saam met die NG gemeente Edenvale, wat ook in 1939 gestig is, die naasoudste gemeente in die Ring van Germiston binne die Sinode Hoëveld.
Ds G.J. Retief het die hoeksteen van Elsburg se kerkgebou op die hoek van Pauw- en Kerkstraat op 17 Februarie 1951 gelê. Soos ook elders die geval is waar F.P. van Heerden die bouaannemer was, vermeld die hoeksteen nie wie die argitek was nie; moontlik was dit Van Heerden self.
Einde 2016 het die gemeente 408 belydende en 82 dooplidmate gehad. In daardie jaar was die predikant ds. A.G. (André) Scheepers.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris