NGC 1

NGC 1 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 190 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit is 90 000 ligjare breed an dus net kleiner as ons Melkweg.

NGC 1
NGC 1 (middel) en NGC 2 (onder)
NGC 1 (middel) en NGC 2 (onder)
Soort stelselSpiraalsterrestelsel
SterrebeeldVlieënde Perd
TipeSA(s)b[1]
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming00h 07m 15.86s[1]
Deklinasie+27° 42′ 29.7″[1]
Skynmagnitude13,65[1]
Besonderhede
Afstand (ligjaar)206 ± 29 miljoen
Skynbare grootte 1',549 x 1',023
Rooiverskuiwing 0,015177[1]
Ander nameUGC 00057, PGC 000564, Holm 2A, GC 1
Portaal  Portaalicoon  Sterrekunde

Dit is die eerste voorwerp in die New General Catalogue[1] omdat dit volgens die epog van die katalogus (Epog 1860) die voorwerp met die laagste regte klimming was.[2] Die katalogus lys voorwerpe volgens hulle regte klimming, van laag na hoog.

Die koördinate het sedertdien effens verskuif en NGC 1 het volgens die huidige epog (Epog J2000) nie meer die laagste regte klimming van alle NGC-voorwerpe nie.[3]

NGC 1 (2MASS)

Verwysings

Eksterne skakels

00h 07m 15.86s, 27° 42′ 29.7″

    •  NGC 1  •  NGC 2  •  NGC 3   

Sjabloon:Ngc5