Muskegon, Michigan

Muskegon is 'n hawestad aan Michiganmeer in die deelstaat Michigan geleë aan die mond van die Muskegonrivier. Die administratiewe setel van Muskegon County is hier geleë. Die nedersetting is in 1812 gestig, dorpstatus verkry in 1860 en stadstatus in 1869. Dit is 'n gewilde vakansie bestemming in die somer.

Muskegon

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Michigan
 CountyMuskegon
 Koördinate43°14′N 86°15′W / 43.233°N 86.250°W / 43.233; -86.250
 Stigting1812
 Oppervlakte: 
 - Totaal46,93 vk km
 Hoogte bo seevlak191,4 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)37 046
 - Bevolkingsdigtheid1 043,4/vk km
 TydsoneEST (UTC -5)
 SomertydEDT (UTC -4)
 BurgemeesterStephen J. Gawron
 Amptelike Webwerfmuskegon-mi.gov

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 17, Bladsy 75.