Mount Tasman

Mount Tasman (Māori: Rarakiroa) is met 'n hoogte van 3 497 meter die tweede hoogste berg van Nieu-Seeland ná die nabygeleë Mount Cook. Die berg is op die Suideiland in die Nieu-Seelandse Alpe geleë.

Mount Tasman
Mount Tasman, soos vanaf Mount Fox gesien Mount Tasman, soos vanaf Mount Fox gesien
LiggingSuideiland, Nieu-Seeland
Hoogte3 497[1] meter bo seevlak
ReeksNieu-Seelandse Alpe
Koördinate43°34′S 170°09′O / 43.567°S 170.150°O / -43.567; 170.150
Eerste bestygingFebruarie 1895
Eerste bestyger(s)E. A. Fitzgerald
Matthias Zurbriggen
Jack Clarke
Ligging van Mount Tasman op 'n kaart (Nieu-Seeland)
Mount Tasman
Mount Tasman
Ligging van Mount Tasman in Nieu-Seeland
Mount Tasman

Mount Tasman is ná die Nederlandse ontdekkingsreisiger Abel Tasman genoem. Die Māorinaam (horo: "om te sluk"; koau: "ruig" of bonte witborsduiker) verwys glo na die swelling in die nek van 'n bonte witborsduiker wanneer hy 'n vis insluk.[2]

Verwysings

Eksterne skakels