Monument
'n Monument is 'n standbeeld, gedenksteen of 'n gebou wat opgerig is ter herinnering aan 'n persoon of 'n belangrike gebeurtenis. Monumente word gewoonlik kunstig ontwerp om die voorkoms van 'n stad of plek te verbeter. Die grootste monumente word deur regerings en owerhede opgerig, maar besighede doen dit ook soms. Kleiner gedenktekens word dikwels gemaak in die vorm van 'n plaket of gedenkplaat.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c6/Voortrekker_Monument.jpg/300px-Voortrekker_Monument.jpg)
Galery van belangrike monumente in Suid-Afrika
- Die Voortrekkermonument in Pretoria.
- Die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl.
- Die Eerste Taalmonument in Burgersdorp.
- Die Hugenotemonument in Franschhoek.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris