Monoseksualiteit

Monoseksualiteit is ’n romantiese of seksuele aantrekking tot lede van net een geslag of gender.[1] ’n Monoseksuele persoon kan óf as heteroseksueel óf homoseksueel identifiseer.[2][3]

In besprekings van seksuele oriëntasie word die term hoofsaaklik gebruik as die teenoorgestelde van biseksualiteit, panseksualiteit of verskeie ander genderspesifieke of genderneutrale identiteite.[4] Dit word soms as neerhalend of beledigend beskou, veral deur gay mans en lesbiërs.[2]

Sien ook

Verwysings

Skakels