Mondfluitjie
'n Mondfluitjie is 'n musiekinstrument wat bespeel word deur met die mond daarin te blaas en suig. Dit staan ook as 'n mondharmonika of 'n bekfluitjie bekend. Mondfluitjies word oor die algemeen in drie klasse geklasifiseer: diatonies, tremolo en kromaties, ten spyte van die feit dat daar nog ‘n horde ander tipes ook is. Hierdie drie is die mees bekende, word die meeste gespeel en die meeste verkoop.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/aa/Pfister_Ernst_Harmonika_08_2004.jpg/220px-Pfister_Ernst_Harmonika_08_2004.jpg)
Behalwe as jy 'n uitstekende musikant is, sal jou keuse normaalweg op 'n diatoniese 10-gaatjie blues mondfluitjie uitloop, vir die eenvoudige rede dat hierdie mondfluitjie vir enige styl gebruik kan word, insluitend country, blues, rock, gospel, folk en selfs klassieke musiek. Meeste professionele spelers is diatoniese spelers.
Sien ook
Eksterne skakels
- Mondfluitjie Boeremusiek op Faceboek
- Leer volksmusiek en boeremusiek speel op die mondfluitjie Geargiveer 13 Mei 2016 op Wayback Machine
- Suid-Afrikaanse mondfluitjiespelers
- Mondfluitjie in Suid-Afrika Geargiveer 1 April 2016 op Wayback Machine
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mondfluitjie.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris